Vir die boere welder/fitter - Theunissen

Tuesday, 30 July 2024
No photo

Item details

City: Theunissen, Free State

Contacts

Contact name Vossie
Phone 0660766209

Item description

Ek is n qualified fitter/welder soek graag werk op plase doen alle onderhouds werk van n ou kraal reg maak tot n nuwe drukgang. Herstel van sleepwaens tot tippers. Ek het 25 jaar ondervinding van alle staal werk. Eks bereid om op site te bly tot die werk klaar is.
Dankie
Vossie